ThesisTools 
   Maak en verspreid gratis je online enquete op www.thesistools.com

Pastoraat NG Stellenbosch-Wes

Beste lidmate,

Baie dankie dat u/jy my wil help met my navorsing deur die invul van hierdie vraelys. Die navorsing gaan oor die plek van pastorale sorg in Stellenbosch-Wes. Tradisioneel word pastorale sorg deur leraars gedoen en dit behels onder andere gesprekke oor jou lewe en jou verhouding met God.

Die antwoorde op hierdie vrae word gebruik om ’n beeld te kry van pastoraat in die gemeente en te soek na moontlike verbeteringe. Dit gaan so 10 minute van u tyd vra. As daar nog enige vrae is of u/jy wil verder gesels kan ek gekontak word by: grietje1996@live.nl of 0661289963.

Om dankie te sê kry vyf persone ’n geskenkbewys van Dorkas-se-plek deur ‘n gelukkige trekking.

 




   ThesisTools 
   Maak en verspreid gratis je online enquete op www.thesistools.com